Die Godsbesluit
- 流派:Classical 古典
- 语种:英语
- 发行时间:2015-07-13
- 唱片公司:Marthie Nel Hauptfleisch
- 类型:Single
- 歌曲
- 时长
简介
The music is compsed and played by Ruan Kalis and the poem is written by Totius. Performed by Marthie Nel Hauptfleisch mezzo-soprano. Die Godsbesluit | Totius (uit de bundel: Passieblomme, 1934) Voor die onheilswoning en tussen die skaars-beblaarde soetdorings staan, in droë aarde maar lowergroen en blink van blad, die wag-’n-bietjie langs die pad. Wanneer ek naderkom dan sien ek dorings krom en reg; ‘k sien takke inmekaar gedraai en deurmekaar gevleg. En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek. Bo al u donker bome, o Heer, groei my ’n enk’le reusboom uit dit is die wag-’n-bietjie-bos van u besluit. Van ver so skoon, so groen, so blink… maar hoe verward wanneer ek dieper kyk en dink as wat ’n sondaar pas. En steek ek dan my hande uit na u besluit, dan gryp ek in die dorings vas.