Alewig Op Reis

Alewig Op Reis

  • 流派:Easy Listening 轻音乐
  • 语种:英语
  • 发行时间:2015-09-01
  • 类型:录音室专辑

简介

Met meer aso 400 liedjies op sy kerfstok, is Stef Kruger een van Suid-Afrika se besigste liedjieskrywers met stringe treffers agter sy naam. Al het talle van die bekendste Afrikaanse kunstenaars sy liedjies opgeneem, tree Kruger met sy jongste album, Skilder jou liefde, daadwerklik in die kollig om sy merkwaardige musiektalent ten toon te stel.

[更多]

此歌手的其他专辑